Kommutatiewe algebra

Hierdie artikel handel om die studieveld. Vir algebras wat kommutatief is, sien Abelse algebra.

Kommutatiewe algebra is die vertakking van abstrakte algebra wat kommutatiewe ringe, hul ideale, en module oor sulke ringe bestudeer. Beide algebraïese geometrie en algebraïese getalleteorie bou op kommutatiewe algebra. Prominente voorbeelde van kommutatiewe ringe sluit in polinomiese ringe, ring van algebraïese heelgetalle, insluitende die gewone heelgetalle , en p-adiese heelgetalle.

Kommutatiewe algebra is die hoof tegniese nutsmiddel in die lokale studie van skemas.

Die studie van ringe wat nie noodwendig kommutatief is nie, staan bekend as nie-kommutatiewe algebra; dit sluit in ringteorie, voorstellingsteorie, en die teorie van Banach-algebras.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy